Beleid vir Omruiling en Terugbring van items

Ons bied 'n eenmalige gratis omruil van items wat aanlyn gekoop is, insluitend die afhaal en heraflewering daarvan. Items wat teruggebring word en nie vir omruiling is nie, sal teruggeneem word en 'n koepon uitgereik word wat geldig is vir die aanlyn winkel.

1. Om goedere terug te stuur, moet u 'n geldige kwitansie, bewys van betaling of geskenkbewys hê.
2. Dit moet die datum waarop die goedere gekoop is, aandui.
3. As U goedere wat binne 14 dae gekoop is, wil ruil of teruggee, sal ons dit met graagte vir U verruil, of as U goedere terugstuur sal ons 'n geskenkbewys uitmaak as die items aan die volgende kriteria voldoen:

    • Die goedere is ongebruik met alle oorspronklike, verseëlde verpakking en etikette daarby;

    • Die goedere is in 'n verkoopbare toestand.

4. Geskenkbewyse sal nie tot verdere kennisgewing terugbetaal word nie.

5. On Sale items and Black Friday items will not be exchanged or refunded.

Ons beleid oor terugstuur van items en omruilings is daarop gemik om dit vir U makliker te maak om alles terug te stuur wat 'nie heeltemal reg' is nie.

Dien U uitruilversoek hieronder in, en ons sal kontak maak.

BELANGRIK: Ons is jammer om U in kennis te stel dat ons nie aanlyn aankope in die winkel kan omruil nie.

Naam
MM slash DD slash YYYY
Formaat (082) 123-4567
MM slash DD slash YYYY
Gooi dokumente hier of
Max. file size: 10 MB, Max. files: 3.